Elektrisiteit

Meeste plaas boere betaal ongeveer R 20 000 per maand aan elektrisiteit vir besproeing and ander boer verantwoordelikhede. Hierdie kostes is besig om die boere dood te maak.

Ons kan nou die plaas boere R 20 000 per maand spaar en dan ook daardie selfde bespaaring gebruik om vir hulle diesel te betaal.

Hierdie phenominale “telescopic calculator” ontwerp wiskunde waar die normale mens nie gaan nie ….. al hulle geweet het hoe, sou almal dit alreeds gedoen het.

Stem u saam?

Kom ons doen ‘n voorbeeld ….

As ons ‘n plaas boer R 20 000 per maand kan spaar, kan jy impliments van R 1 000 000.00 koop en die paaiemente bekostig met die R 20 000.00 wat hy bespaar het op sy elektrisiteits rekening …. sou u dan saamstem dat die implimente 100% verniet is nie?

Dit sal.

Ons vra al baie kere hoekom die boere dit nie alreeds doen nie … die antwoord is dat hulle bang is vir die “verniet” implimente.