Bande is ‘n baie duur kommoditeit. Dit kan partykeer die verskil maak tussen finansiele oorleweing of nie.
Soos ons almal weer – elke Vervoerder werk met duur goedere.
- Die Trok
- Die Wa
- Die Suiweraars
- Die Diesel
- Die Olie
Die bogenoemde basiese bedonighede is die grondslag vir ‘n suksesvolle vervoer maatskeppy. Ons het ‘n manier gevind om hierdie “essentiele” met tot 50% te verlaag sonder dat die verskaffer ‘n enkele sent verloor.
Terme en voorwaardes geld